Chakassies

Chakassies
Хакас тілі
Chakas tili
Gepraat in: Vlag van Rusland Rusland 
Gebied: Chakassië
Totale sprekers: 43 000[1]
Taalfamilie: Turkies
 Siberies
  Suid-Siberies
   Chakassies 
Skrifstelsel: Cyrilliese alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Rusland Rusland
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2:
ISO 639-3: kjh

Chakassies (Хакас тілі, Chakas tili) is ’n Turkiese taal wat in die Republiek Chakassië in Rusland gepraat word. Die meeste Chakasiërs is tweetalig en Chakassies is saam met Russies die amptelike taal van die republiek.

  1. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Khakas" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Junie 2019. Besoek op 19 Oktober 2015.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search